Katgriep feite ook bekend as Parvo virus:
➤ Katrgriep word in die omgewing aangetref. ➤ Katgriep infeksie is afhangend van die virulensie (“sterkte” van die virus), die lading van die virus waaraan die gasheer bloot gestel word en die gasheer se immuun stelsel. ➤ Immuniteit word deur die teenliggaampies in die ma se melk oorgedra aan die puppies. ➤ Daarom as die […]
Katgriep feite ook bekend as Parvo virus: Read More »










