Katgriep feite ook bekend as Parvo virus:

➤ Katrgriep word in die omgewing aangetref.

➤ Katgriep infeksie is afhangend van die virulensie (“sterkte” van die virus), die lading van die virus waaraan die gasheer bloot gestel word en die gasheer se immuun stelsel.

➤ Immuniteit word deur die teenliggaampies in die ma se melk oorgedra aan die puppies.

➤ Daarom as die ma nie ingeënt is nie, kan sy immuniteit oordra nie. Dus is jaarlikse inenting krities vir beskerming.

➤ Puppies benodig effektiewe beskerming teen katgriep deur middel van inentings op ses-, 10- en 14 weke ouderdom. Spesiale inentings kan so vroeg as 4 weke ouderdom reeds gegee word.

➤ Honde bou effektiewe immuniteit op teen katgriep teen 2 jaar oud. Honde is immuun as hul katgriep reeds gehad het.

➤ ‘n Pasiënt met katgriep kan hul omgewing tot ‘n baie hoë mate besmet, daarom is ontsmetting nodig met F10.

Skakel ons gerus om meer uit te vind oor hoe om hierdie dodelike virus te bekamp.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart