๐ญ ๐๐ฎ๐ฎ๐ฟ ๐ผ๐๐ฑ! Ons vier Fynbos Dierehospitaal se eerste verjaarsdag! Hartlik dankie aan al ons getroue kliรซnte vir jul ondersteuning en ons oulike pasiรซnte wat ons dag kom maak. Ons sien uit om al hoe meer diensbaar te wees aan die gemeenskap! En ook โn groot dankie aan die wonderlike span hier by Fynbos en al ons diensverskaffers vir julle goeie werk en ondersteuning!
๐ฝ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐!