Please beware of Factor- X! Xylitol is a sweetner found in sweets, gums and baked goods. Xylitol causes a dangerous, rapid drop in blood glucose levels. It can also cause liver injury/failure. Cats are not affected. However it is not advised feeding these items to your cats either. Signs to watch out for are vomiting, weakness, depression, seizures and coma. If you suspect xylitol ingestion immediate veterinary care is advised. Activated charcoal is not helpful in this case.”
“Wees op jou hoede vir Xylitol! Dit kom voor in kougom, lekkers en gebakte items. Xylitol lei tot ‘n vinnige en gevaarlike daling in glukose vlakke van honde. Dit kan ook lei tot lewer skade en -versaking. Katte word nie geaffekteer nie, alhoewel dit ook nie ‘n goeie idee is om hierdie items vir jou katte te voer nie. Tekens is braking, lusteloosheid, swakheid, epileptiese aanvalle en koma. As jy vermoed xylitol is betrokke, is ‘n onmiddelike veaarts ondersoek die beste opsie. Geaktiveerde charcoal is nie van veel nut in hierdie geval nie.