𝑬𝒏𝒔𝒐𝒐̈𝒕𝒊𝒆𝒔𝒆 𝑨𝒃𝒐𝒓𝒔𝒊𝒆 (𝑬𝑨) jou onverwags vang nie!

Ent jou kudde in veral voordat hulle gedek moet word.

🔴 𝑬𝒏𝒔𝒐𝒐̈𝒕𝒊𝒆𝒔𝒆 𝑨𝒃𝒐𝒓𝒔𝒊𝒆 (𝑬𝑨) word veroorsaak deur Chlamydia psitacci en uitbraak van aborsie en stilgeboorte word gewoonlik ervaar na nuwe diere bygevoeg word tot die kudde.

🔴Swak lammers en lae speen persentasie is ook aanduiders hiervan.

𝙆𝙊𝙉𝙏𝘼𝙆 𝙊𝙉𝙎 𝙂𝙀𝙍𝙐𝙎 𝙑𝙄𝙍 𝙍𝘼𝘼𝘿 𝙑𝙄𝙍 𝙅𝙊𝙐 𝙂𝙀𝙈𝙊𝙀𝘿𝙎𝙍𝙐𝙎

𝑶𝒏𝒔 𝒊𝒔 𝑯𝒊𝒆𝒓!

📍 71 Baring Straat, Worcester

𝑲𝒐𝒏𝒕𝒂𝒌 𝑶𝒏𝒔!

☎️ 023 022 0200 | 📧 info@fynbosah.co.za | ☎️ 076 787 1646 (𝑛𝑜𝑜𝑑𝑔𝑒𝑣𝑎𝑙𝑙𝑒)

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart