#FynbosAH | Afrivet CBD olie

π—žπ—’π—  π—žπ—₯𝗬 𝗖𝗕𝗗 π—’π—Ÿπ—œπ—˜! Nou in nano-formulasie vir optimale absorbsie spesiaal geformuleer vir behandeling en verligting van simptome van toestande soos #ANGSTIGHEID, #STRES, #SPIERSPASMAS, matige tot hoΓͺ pyn vlakke (ook neurologies van oorsprong), osteartritis Heup displasie), degeneratiewe mielopatie, IBD, regulering van diabetes, idiopatiese epilepsie en kankerwerende effekte.

Nou beskikbaar by #Fynbos Dierehospitaal teen die korrekte veearts-aanbevele dosis.

#Fynbos #DiereHospitaal #OnsGeeOm #WorcesterVeearts #Veearts #CBDOlie

π‘²π’π’π’•π’‚π’Œ 𝑢𝒏𝒔!

☎️ 023 022 0200

πŸ“§ info@fynbosah.co.za

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart