𝗣𝗶𝗲𝘁 𝗲𝗻 𝗞𝗼𝗼𝘀 𝘄𝗮𝘀 𝘃𝗲𝗿𝘀𝘁𝗼𝗽!

Bokramme is meer geneig om kristal blokkasies te kry weens die langer en dunner uretra. ‘n Kalsium-fosfor wanbalans is hier ter sprake. Om dit te verhoed kan ammonium chloried teen 10g per dag bygevoeg word by die dieet. Sowel as ‘n diëet met hoë lusern hoeveelheid te vermy, vars water te verseker en nie oormatige konsentrate in te sluit nie. Weiding met hoë oksalaat vlakke wat kalsium bind moet ook vermy word.

Gelukkig kon Dr. Ivan die blokkasie stuit in sy spore, en hierdie twee legendes is weer reg vir aksie!

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart